In Ons Skoene (Rockwood Theatre)
03 Oct

Elkeen het bagasie, uitgetrapte skoene en ‘n padkaart na hoop…

In Ons Skoene is eksklusief, uniek en slegs vir ‘n beperkte aantal optredes beskikbaar - Bobby & Karlien van Jaarsveld sing hulle treffers, gunsteling liedjies en vertel meer van hulle lewens. Hierdie 90 minute produksie met ‘n 5-stuk orkes, sal jou op 'n reis in hulle skoene neem…

Beide Bobby en Karlien het al diep spore getrap in die musiek industrie. Albei het al hoofrolle vertolk in musiekblyspele en ook in films. Karlien was die algehele wenner van Strictly Come Dancing en Bobby natuurlik ‘n coach in The Voice SA.

En NOU, vir die eerste keer doen hierdié broer en suster ‘n hele produksie saam, op een verhoog, en deel hulle reis – IN ONS SKOENE. Die produksie beloof om aanhangers op ‘n reis te neem in die skoene van Bobby en Karlien van Jaarsveld en hulle op ‘n ander vlak te leer ken!



Please select date and time
Wednesday 03 October @ 19:00
R180

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel:


Address:
Rockwood Theatre

Parkview Shopping Centre
Cnr
Moreleta Park
Pretoria East
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:


Tel:

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: