Riana Nel (Rockwood Theatre)
06 Jun
Rockwood Teater bied met trots Riana Nel aan. Riana tree met 'n vol orkes op en sal spesiaal ‘n liedjie opmaak vir n gelukkige paartjie in die gehoor! 

Sy gaan van haar ou treffers sowel as van haar nuwe liedjies op die album “Jy sal weet” sing. “Jy sal weet” het Platinum status in slegs 6 maande bereik en is weereens een van 2017 se top verkopers in SA. 

Kom geniet n wonderlike aand van kuier en sing saam met een van die land se gunsteling vroulike kunstenaars in die nuwe Rockwood Teater!




Please select date and time
Wednesday 06 June @ 20:30
R160

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel:


Address:
Rockwood Theatre

Parkview Shopping Centre
Cnr
Moreleta Park
Pretoria East
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:


Tel:

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: