Bobby van Jaarsveld (Rockwood Theatre)
06 Jun

Na ‘n jaar is Bobby van Jaarsveld terug op die verhoog!  Daar is heerlike nuwe verrassings in die vertoning en dan natuurlik ook ou gunstelinge wat bietjie afgestof is………. ‘n Vertoning vir oud en jonk.  Kom deel ‘n aand van lekker musiek en stories soos net Bobby kan……!