Doringdraad Komediant (Musiekskuur)
01 May

Wanneer laas het jy regtig uit jou maag uit gelag?

Dan moet jy beslis nie Doringdraad se eenman vertoning  misloop nie. Hy skerpskerts oor dinge wat ons almal goed ken in die lewe,soos die getroude lewe,sport, Afrikaanse musiek wat nou so rock laat die mense behoorlik skaterlag.En dan word daar ook nog ‘n paar grappe en stories by gegooi wat amper al volks besit geword het.

Die komediant is al wel bekend in die RSA. Met al meer as 100 000 volgelinge op Facebook en oor die 3 miljoen views op sy grap video's op Facebook, sal dit beslis n aand wees om te onthou .

So as jy ‘n sin vir humor het en daarvan hou om lekker te lag, moet jy beslis nie die aand misloop nie.

PG 18