Riana Nel

Riana tree met n vol orkes op en sal spesiaal ‘n liedjie opmaak vir n gelukkige paartjie in die gehoor! Sy gaan van haar ou treffers sowel as van haar nuwe liedjies op die album “Jy sal weet” sing. “Jy sal weet” het Platinum status in slegs 6 maande bereik en is weereens een van 2016 se top verkopers in SA. Kom geniet n wonderlike aand van kuier en sing saam met een van die land se gunsteling vroulike kunstenaars!
Wednesday21 June @ 20:00BOOK
NOW

R160