Bobby van Jaarsveld

Ek is tien wonderlike jare geleen. So gesels Bobby van Jaarsveld oor sy jongste album, Bobby van Jaarsveld: Die eerste 10 jaar, die album met al sy grootste treffers van die afgelope dekade. 

“Mens tel nie noodwendig elke jaar nie, en dan, op ‘n dag, besef jy doen nou al tien jaar lank waarvoor jy so lief is. Dis nogal besonders.” Kom beleef ‘n aand saam met Bobby by die Rockwood Teater en neem wonderlike herinneringe saam huis toe!
Wednesday19 July @ 20:00BOOK
NOW

R150