12 Kunstenaars Vir Slegs Een Aand! (Rockwood Theatre)
26 Feb

Jay, Willem Botha, Pieter Koen, Leah, Gerrie Pretorius, Lee Scott, Andre Schwartz, Nadia Beukes, Sue Pyler, Jan Bloukaas, Georic Lomas en Appel – nege kunstenaars op een verhoog vir one night only!

Top vermaak vir die hele gesin. So maak seker jy pak jou piekniekmandjie en kom kuier saam met al jou gunsteling kunstenaars op 26 Februarie. Hul deel hul nuutste treffers en ou gunstelinge met ‘n LIVE band. Danny Smoke, Rochelle Rautenbach en Vinnie Henrico begelei die sangers vir ‘n gatskop konsert wat jou sal laat saamsing en selfs ‘n rondte of twee laat langarm.

Sue Pyler van RSG en Nadia Beukes van Getroud Met Rugby is die seremoniemeesters vir die aand. 

Maak seker jy mis nie hierdie ongelooflike versameling kunstenaars op eend aand nie.





Please select date and time
Monday 26 February @ 19:30
R120

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92
Parkview Shopping Centre
Cnr Garsfontein Road and Netcare Street
Moreleta Park
Pretoria East
0181
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za