Stephan Visagie
03 Dec
Stephan Visagie se gunstelingaanhaling oor musiek is: “Wanneer jy gelukkig is, geniet jy musiek. Wanneer jy hartseer is, verstaan jy die lirieke,” en sy eie musiek is ’n perfekte opsomming hiervan. Hierdie talentvolle kunstenaar het al verskeie liedjies op sy skrywerskerfstok, wat jou op reis vat deur ritmiese dansmusiek en nostalgiese
hartsmusiek. Sy nuutste album, Rondloper, het reeds sy stoutste verwagtinge oortref.


Please select date and time
Sunday 03 December @ 14:00
R120

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92
Parkview Shopping Centre
Cnr Garsfontein Road and Netcare Street
Moreleta Park
Pretoria East
0181
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za