Die Drom en Guitaar Projek
25 Oct

Die Drom en Kitaar Projek is ‘n energieke vertoning waar 35 drommers en 16 kitaar spelers, van so jonk as 5 jaar optree. Wat die vertoning uniek maak is dat daar tot 14 drommers en 8 kitaar spelers gelyk op die verhoog gaan optree. Gaskunstenaars sluit in Hans Drommedaaris, Liza Lore en Alika du Plessis, wat bekende nommers gaan doen tussen instrumentale items, soos Seven Nation Army, My boy Lollipop, Candy girl, Pierewaaier dans, Me too, Girls just wane have fun.

Drom Projek spog met ‘n rekord van 20 stelle dromme wat op bladsy 1 nommer 1 op You tube verskyn onder “group drumming kids”. 

‘n Vertoning om nie te mis nie!



Please select date and time
Wednesday 25 October @ 19:00
R100

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92
Parkview Shopping Centre
Cnr Garsfontein Road and Netcare Street
Moreleta Park
Pretoria East
0181
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za