HOE LYK’IT EK’S NAKED (Musiekskuur)
16 Nov

Kom geniet ‘n aandjie waarin jy bietjie meer uitvind van wat in ‘n liedjieskrywer se kop aangaan … waar kom die insperasie vandaan en waar gaan dit heen.

Kom luister na die stories agter die lirieke, die lirieke tussendeur die note … note wat spore los in jou hart … daar waar elke mens se menswees soms wegkruipertjie speel in die hart se diepste donker … daar waar jy werklik kaal gestroop word van voorgee en pretensie, daar waar jy sommer net “naked” is … 



Please select date and time
Friday 16 November @ 20:00
R150

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps