STELLA (Musiekskuur)
17 Oct

Stella (Combrink) maak haar merk in die christelike sowel as die sekulêre mark. Sy is deel van die Ghoema-bekroonde (Beste Gospelalbum) gospelgroep, Duis:Lig. Sy het 2017 haar eerste sekulere solo-album, Nuwe Môre, uitgereik. Die CD bestaan uit twaalf hoendervleismooi oorpronklike kontemporêre snitte, wat haar gevoelvolle stem komplementeer en haar vaardigheid as liedjieskrywer ten toon stel. Haar nuutste treffer saam met Adam Tas, Ek is ryk, het baie Suid-Afrikaners se harte gesteel en is tans op die treffer parades van talle radiostasies, onder andere Jacaranda fm en ook op die Kyknet TOP20, tans op nr 3.    

Kom geniet die akoestiese vertoning deur Stella (op stem, klavier & kitaar), Rixi Roman (op stem & baskitaar) en Izelle Claassen (op viool). Dit beloof om ’n aand van hartroerende, mooi klanke te wees! Stella gaan ook ’n paar nuwe liedjies uit haar pen, vir die eerste keer, deel. 



Please select date and time
Wednesday 17 October @ 19:31
R130

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps