Jakkie Louw (Rockwood Theatre)
21 May
Kom
wees deel van die feesviering van Jakkie Louw se 20 jaar in die Suid
Afrikaanse musiek bedryf.
Van
'n nederige begin in die Stellenbosch pubs en koshuis partytjies tot Pretoria
se Hatfield Pubs en later sy nasionale roem met liedjies soos Drie Pikkewyne en
Een miljoen woorde. Twee dekades lank toer Jakkie en sy band die land vol en
vermaak ons land se mense. Hierdie moet gevier word!
'n
Paar spesiale gaste gaan die aand die verhoog met Jakkie deel om hierdie
spesiale mylpaal te vier.
Jy
wil nie hierdie 'magic' Maandag mis nie.