Rike (Musiekskuur Theatre)
05 May

Introspeksie maak seer.

Dit is ver meer as om in die spieël te kyk, dit is om dit wat binne jou is, na buite te reflekteer.

Maar, introspeksie bring ook bevryding.

Dit is waarmee Rike omgaan in hierdie aanbieding. Sy gebruik note en woorde om jou, die konsertganger, saam te neem op haar reis na binne.

Bekende musiek soos, “The show must go on” en nuwe musiek soos, “Onder draai die duiwel rond”, gaan jou terselfdertyd vermaak en skok.

Hierdie is ‘n vertoning wat jou anders na jouself, asook die lewe gaan laat kyk.

Dit is tyd vir introspeksie.



Please select date and time
Saturday 05 May @ 19:00
R130

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92
Parkview Shopping Centre
Cnr Garsfontein Road and Netcare Street
Moreleta Park
Pretoria East
0181
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za