Elvis Blue (Rockwood Theatre)
28 Mar

Met sy outentieke dog charismatiese styl vermaak hy gehore met ‘n mengsel van bekende treffers en nuwe musiek. Met komiese en dikwels nostalgiese stories en vertellinge waar Elvis die stories agter die liedjies deel, word ‘n mens opgevang in ‘n musikale reis wat beide diep, intiem en onvergeetlik is. Op die rug van die meeste Ghoema toekennings in die geskiedenis, stel Elvis in 2017 sy nuutste Afrikaanse album, Die Brug, bekend en deel dit met gehore landswyd.



Please select date and time
Wednesday 28 March @ 20:30
R150

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92
Parkview Shopping Centre
Cnr Garsfontein Road and Netcare Street
Moreleta Park
Pretoria East
0181
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za