Mnr Seks & Mev Kopseer - PG18 (Rockwood Theatre)
12 Dec

Elke tafel bespreking van 8-10 kry 'n GRATIS DVD! 

"Mnr Seks en Mev Kopseer" is 'n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die tyd dat die man altyd lus en vrou altyd geblus is - nie waar nie? Maar dit is nou eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat, en dat ons agterkom dat dit eintlik baie meer "50 skadus van grys" is.

In Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie, ontdoos hy al die steriotipiese gedrag wat ons aan die manlike en vroulike seks koppel.

Moenie toelaat dat die samelewing jou in 'n steriotipiese boks plaas nie. Ons nooi jou uit om die Alpha-man, die koek, die tert, die player en nog vele meer karakters te ontmoet en sien hoe hulle ontdoos word.

Kom verreik jou huwelik met hierdie vermaaklike en skreeusnaakse een-man komedie en ontdek Mnr Seks en Mev Kopseer in 'n splinternuwe lig. Hierdie is 'n komedie wat jy NIE wil misloop NIE.

PG18



Please select date and time
Wednesday 12 December @ 20:00
R165

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps