Magonjatjie 2 Die See (Rockwood)
08 Dec

Soos gewoonlik is daar ‘n hele klomp heerlike, oorspronklike liedjies waarop almal lekker saam kan dans en spring. Magonjatjie vertel vir die maatjies van sy ervarings in die see en die wonderlike visse wat hy daar onder raakgeswem het. 

Die hoogtepunt is die innoverende en betowerende swartlig (black-light) storie van Gobie, die moddervissie; Stolie, die pistoolgarnaal en Tip, die honger haai. 

Hierdie pragtige, oorspronklike en kleurvolle vertoning is ‘n belewenis. Verloor jouself in die onder-water-wonder-wêreld terwyl jy saam met Gobie en Stolie probeer om Tip te uitoorlê en saam met hom huil wanneer hy in die aaklike plastiek vasswem wat die mense sommer so weggooi. Magonjatjie wil graag met hierdie vertoning wys hoe broos die oseane is en hoe elkeen van ons kan help om die see weer gesond te maak. 


Please select date and time
Saturday 08 December @ 11:00
R70

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps