Die Supervrou (Rockwood Theatre)
22 Aug

Nadat God die hemel en die aarde gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat Hy al die diere van die veld en die voëls gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat God ADAM gemaak het, het Hy gesê dit is nie goed vir man om alleen te wees nie. Toe skep God die vrou en sê, dit is sommer BAIE GOED. Die vrou se superkrag lê in haar vermoë om om iets wat "nie so goed" te verander in iets wat sommer "baie goed" is.Kom luister hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.

Terugvoering na 'n Ladies Night : "So baie mense het ‘n wanbegrip (wanindruk) van Gesonde seks. Hul dink dit is vulgêr! Ten spyte van die lekker lag en die “fun” het ek gisteraand by die Ladies Night besef dit maak nie saak hoe oud jy is nie mens is nooit te oud om te leer nie. Ek was en is nog in ‘n mate ‘n emosionele boemelaar en het net daar ‘n besluit gemaak om te fokus en te werk aan myself sodat ek ook ‘n Supervrou kan wees, vir myself en ook vir my man. Ek raai al die vrouens aan om moeite te doen en na die volgende Ladies Night te gaan en sal hul nie ‘n oomblik spyt wees nie. Gesonde seks se shows en VIP whatsapp groep is elke sent werd. Belê in jou huwelik voordat dit te laat is."

Geniet 'n 45 minute praatjie deur Timothy Kieswetter, dan maak ons die vloer oop vir enige V&A's wat julle mag hê. 



Please select date and time
Wednesday 22 August @ 20:00
R100

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92
Parkview Shopping Centre
Cnr Garsfontein Road and Netcare Street
Moreleta Park
Pretoria East
0181
Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za